Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

This Too Shall Pass

My heart lay torn where hope once stood,
betrayed by one I thought would - could.
The fire burned, the cold winds stung,
a war inside, no song yet sung.
The frost of doubt, the burn of grief -
both danced upon my lost belief.

But deeper still, a whisper grew:
This pain will fade - I'll carry you.
Heaven holds what man lets fall,
and when none rise, God hears it all.
For when one door is closed at last,
God writes a better one -
this too shall pass.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2025 

 

Ook Dit Sal Verbygaan

My hart lê geskeur waar hoop eens gestaan het,
verraai deur een wat ek geglo het sou kon.
Die vuur verskroei, die koue wind sny,
’n oorlog woed stil, geen lied kom uit my.
Die ryp van twyfel, die brand van smart -
dans saam in my - met ongeloof en gebroke hart.

Maar diep in my kom ’n fluistering sag:
“Hierdie pyn sal vervaag - Ek dra jou elke dag.”
Wat mense laat val, hou die Hemel vas,
en al staan niemand op nie - God dra die las.
Wanneer ’n deur uiteindelik toegaan,
skryf God ’n beter een -
Ook dit sal verbygaan.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2025 (Vertaal vanaf Engels)

No thoughts on “This Too Shall Pass”

Lys van Gedigte