Besoekers - Totaal: 324094
Ons besef wat ons het
Ek's opgewonde, ek's bly.
Dis haar stem oor die foon,
Sy praat met my.
Ek wil kliphard sing.
Ek wil trompet wees,
My liefde uit basuin.
Niks sal ooit die gevoel oortref
Wat my so skielik laat besef.
Sy is lief vir my.
Die vertroue wat ek kry
Dat ons vir ewig saam,
In eenheid sal bly.
Daai geloof in mekaar
Laat ander mense staar.
Ons besef wat ons het.
Ons besef ons kan mekaar
In liefde so aanvaar om eendag
Saam, 'n spogpaartjie te wees.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
We Realize What We Have
I'm excited, I'm glad.
It’s her voice on the line,
She’s talking to me.
I want to shout aloud,
To be a trumpet blast -
Proclaiming all my love.
Nothing could ever compare
To the sudden joy I feel -
She loves me, it’s real.
The trust I now receive,
That we’ll forever be one,
In unity we’ll stay.
That faith in one another
Makes strangers stop and stare -
We realize what we share.
We know we can accept
Each other fully in love,
And someday shine as a perfect pair.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Ons besef wat ons het”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026