Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324094

You Are Not Forsaken

The answers to your questions
You so frequently ask
Lie deep inside your faithful heart.

I always give the solution
When things go wrong.
You know you always
End up with a song.

When was the last time
You went hungry to bed?
When did you ever
Sleep outside, cold and wet?

I know you sometimes
Feel lonely and unwanted.
I gave you a companion -
Don’t take him for granted.

Minds do not always meet.

Just consider one another,
And serenity will shine.
In love and understanding,
Arguments will decline.

We had the conversation
About children the other day.
Just follow your heart and his,
And then - come what may.

The times you saw only one
Pair of feet in the sand -
Were those times, remember,
I carried you in My hand.

So remember this:

The answers to your questions
You so frequently ask
Have been planted deeply
Inside your faithful heart.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2002

 

Jy is nie verlate nie

Die antwoorde op jou vrae,
wat jy so gereeld vra,
lê diep binne-in jou getroue hart.

Ek gee altyd die oplossing
wanneer dinge skeef begin loop.
Jy weet - jy eindig altyd
met ’n lied in jou hart, en hoop.

Wanneer was die laaste keer
dat jy honger moes gaan slaap?
Wanneer het jy al ooit
buite geslaap - koud en nat?

Ek weet jy voel soms alleen,
ongewenst, sonder rus.
Maar ek het vir jou
’n lewensmaat gegee - Wees bewus.

Denkers dink nie altyd eenders.

Dink net aan mekaar,
en vrede sal weer skyn.
In liefde en begrip
sal argumente vervaag - verdwyn.

Ons het daardie gesprek gehad
oor kinders, die ander dag.
Volg net jou hart - en syne,
dan... kom wat wil, in My mag.

Die kere wat jy net
een paar voetspore in die sand gesien het -
was die tye, jy onthou,
toe Ek jou in My hand gedra het.

Onthou dus die volgende:

Die antwoorde op jou vrae,
wat jy so gereeld vra,
is diep geplant - vas en seker -
in jou getroue hart.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2002 (Redelik direk vertaal vanaf Engels)

No thoughts on “You Are Not Forsaken”

Lys van Gedigte