Besoekers - Totaal: 324094
Ek's gek oor my plek
Alvorens ek begin vertel,
deel ek eers ‘n kreet, my pel:
Ek's gek oor my plek!
Soggens as die son sy goue strale
ooral in my huis kom strooi,
en varsgebakte karringmelkbeskuit
hul reuk opdringend na my gooi.
Smiddae as hasie en die hoendertjies
die groot, groen grasperk patrolleer,
en Kietsie weereens die fontein
se springende goudvissies ontdek.
Saans na melktert en koffie-kuier,
wanneer Klaasvakie sy sand kom strooi...
Dan dink ek elke keer
aan hierdie huislike atmosfeer:
Ek's gek oor my plek!
Chris M. v/d Westhuizen '2004
I'm Crazy About My Place
Before I even start to share,
Let me shout it out, if I dare:
I'm crazy about my place!
Mornings when the sun's gold beams
Spill through my home in glowing streams,
And fresh-baked buttermilk rusks rise
With scents that tempt and tantalize.
Afternoons as bunny and the hens
Patrol the big, green garden bends,
And Kietsie once again sets eyes
On fountain fish that leap and rise.
Evenings after milk tart and coffee delight,
When Sleepy Dust comes with the night...
Then every single time I feel
This homely peace, so warm, so real:
I'm crazy about my place!
Chris M. v/d Westhuizen '2004 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Ek's gek oor my plek”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026