Besoekers - Totaal: 324097
Eternal Flame of Hope
In the darkest night, a glimmer appears,
A ray of hope to conquer fears,
Like a candle's flame, it softly burns,
Illuminating paths for hearts to yearn.
When storms collide and clouds loom low,
Hope emerges, a resilient glow,
It whispers strength, it sings of light,
Guiding us through the darkest night.
In shattered dreams and broken skies,
Hope mends the pieces, it never dies,
With every sunrise, a chance anew,
Hope paints the world in vibrant hues.
When all seems lost, and faith grows weak,
Hope whispers softly, words we seek,
It mends the wounds, it mends the soul,
And ignites a fire to make us whole.
So, hold onto hope, rest in its embrace,
Let it lead you to a better place,
For in hope's embrace, we find the key,
To unlock a future, wild and free.
In every heartbeat, hope resides,
A force that pushes, a strength that guides,
So let us hold it, cherish it near,
For with hope, there's nothing to fear.
Chris M. v/d Westhuizen '2023
Ewige Vlam van Hoop
In die donkerste nag begin ’n ligie skyn,
’n Straal van hoop wat vrees laat verdwyn.
Soos ’n kersvlammetjie wat sag en stil brand,
Wys dit paaie, hou mooi drome gestand.
Wanneer storms bots en wolke laag woed,
Kom hoop te voorskyn, 'n veerkragtige gloed.
Dit fluister krag en sing van lig,
Lei ons deur die nag se donker gesig.
In verpletterde drome en gebroke atmosfeer,
Bring hoop weer lewe en genees alles weer.
Met elke sonsopkoms kry ons ’n nuwe kans,
Hoop skilder die wêreld in ’n lewendige glans.
Wanneer alles verlore lyk, en geloof swak word,
Fluister hoop saggies, woorde wat ons harte kort.
Dit genees die wonde, ons siel word aangeraak,
En steek 'n vuur aan om ons heel te maak.
So, hou vas aan hoop, en rus in sy omhelsing,
Laat dit jou lei na ’n plek van genesing.
Want in hoop se omhelsing lê die sleutel vry,
Om môre se deure met gemak oop te kry.
In elke hartklop woon hoop in my,
’n Krag wat aanhits, ’n krag wat lei,
Laat ons hoop koester - hou dit altyd naby,
Want hoop verdryf vrees - en maak ons vry.
Chris M. v/d Westhuizen '2023 (Vertaal vanaf Engels)
No thoughts on “Eternal Flame of Hope”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026