Besoekers - Totaal: 324094
Een meisie fyn
As jy alleen voel,
wil ek by jou wees.
Ek wil jou kommer
met liefde genees.
As jy ’n traan stort,
wil ek jou graag troos.
Om jou te laat glimlag,
gee ek graag ’n roos.
Ek wil vir jou wees
soos reën in woestyn,
met grassies wat goudgroen
hul koppies kom wys.
Ek wil vir jou gee
die geur van jasmyn,
die klank van die lente -
’n oggend so fyn.
Want jy is liefde,
jy’s goud vir my.
Met al jou vreugde
is daar nooit pyn.
Want jy is eerlik,
opreg en rein -
deur God gegee,
een meisie fyn.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2de Jaar)
One Gentle Girl
When you feel lonely,
I want to be near -
To soothe all your worries
And love away fear.
When you shed a tear,
I’ll be there to stay -
To bring you a smile
With a rose on your way.
I want to be rain
In your desert so dry,
Where gold-green grasses
Reach up to the sky.
I want to gift you
The scent of jasmine,
And springtime birdsong
One morning so fine.
For you are love,
You're gold to me -
With you, joy lingers
And pain cannot be.
You are so honest,
Pure and divine -
A gift from God,
One gentle girl of mine.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2nd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Een meisie fyn”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026