Besoekers - Totaal: 324097
Skaakmat!
Die lewe is soos skaakspel -
soms ’n groot genot.
Maar skuif jy dalk verkeerd,
breek jy dalk ’n gebod.
Jou lewe is afhanklik
van wat jy sê en doen;
met eerlikheid in woorde
bly jou lewe altyd groen.
Met silwerskoon gedagtes
en met God diep in jou hart,
sal jy nooit ooit verkeerd skuif -
en ken jy nie, skaakmat!
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2de Jaar)
Checkmate!
Life is like a game of chess,
At times, a joy to play.
But one wrong move can lead you
Far from the narrow way.
Your choices shape your journey,
In all you say and do.
Speak truth and walk with honor -
Your path will stay in view.
With thoughts as pure as silver,
And God within your gate,
You'll never fall to darkness,
Nor end in checkmate!
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2nd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Skaakmat!”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026