Besoekers - Totaal: 324097
Verstaan
Dink so daaraan…
Nee, onderstebo daaraan!
Ja, dis hoe jy daaraan moet dink.
Waaraan moet jy dink -
Onderstebo aan dink?
Jy moet aan my dink,
Ja, net aan my dink.
Sodat jy kan sien,
Dat jy kan verstaan,
Dat ek eenvoudig is -
Maklik om te verstaan
Verstaan?
Chris M. v/d Westhuizen '1998
Understand
Think about it…
No, think upside-down about it.
Yes, that’s the way to think it through.
What should you think?
Think upside-down, you say?
You should think of me -
Yes, only of me each day.
So you might see,
So you might know,
That I’m quite simple,
Easy to follow.
Understand?
Chris M. v/d Westhuizen '1998 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Verstaan”
Kategorie: 1998
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026