Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324094

Simpele ek

Ek is so moeg vir vassit.
Ek wil jou optel en omhels,
en sommer net
lekker vashou.

Ek is so moeg vir baklei.
Ek wil jou vasdruk,
en sommer net
ordentlik vry.

Ek is so moeg vir “woorde”.
Ek wil jou laat skree
oor iets anders...
dalk ’n babatjie gee.

Ek is so bly vir daai glimlag,
nou net op jou gesig gewaar,
en dit vir my simpelheid
in die verse geopenbaar.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2002

 

Silly Me

I’m so tired of fighting.
I want to pick you up and hug you,
and just
hold you tight.

I’m so tired of struggles.
I want to pull you close,
and just -
french-kiss you right.

I’m so tired of “words.”
I want to make you scream
about something else...
maybe give you a baby.

I’m so glad to see that smile
just now appear on your face -
all thanks to silly little me,
putting feelings into place.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2002 (Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Simpele ek”

Lys van Gedigte