Besoekers - Totaal: 324097
Drome van Pyn
Sproeireën vir my meisie,
’n reënboog glimlag breed.
Ons huppel deur die plassies -
haar hand in myne vergeet.
Kaalvoet sweef ons deur die lug,
ons het van als vergeet.
Maar werklikheid ontbloot hom nou -
in donderstorms reën dit voort.
Haar handjie, sag en fyn,
gly meteens uit myn.
Twee paadjies lei weg, krom
om uit die storms te kom.
Sal ons ná die storm
die paadjie terug kan vind -
waar ons saam in rustigheid
by ’n poel ons hande bind?
Sal ons weer saam kan huppel
deur Moeder Natuur se gang -
deur nóg meer storms en sonskyn?
Of moet ek ophou droom?
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Nota: Sien die opvolg gedig - Drome van Werklikheid.
Dreams of Pain
A misty rain for my sweet girl,
A rainbow smile begins to swirl.
We skip through puddles side by side,
Her hand in mine, all fears denied.
Barefoot, we soar in quiet delight,
The world and its worries out of sight.
But now reality starts to show -
The thunder roars, the cold winds blow.
Her gentle hand, so soft and slight,
Slips from mine into the night.
Two winding paths now stretch ahead,
Each seeking shelter from storms we dread.
Will we, once the skies are clear,
Find the path that brought us near -
Where peace still pools and fingers bind,
In hands once joined, so soft, so kind?
Will we again be free to roam,
Through nature’s light, through storm and sun?
A dream I dared but may not know -
Or must I let this dream now go?
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
Note: See the follow-up poem - Dreams of Reality
No thoughts on “Drome van Pyn”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026