Besoekers - Totaal: 324097
Kaartnag
In die kamer in
Wie kan ons keer,
Sy met die leiding,
Ek wat wil leer.
Ons was verkeerd.
Het dit geweet,
Maar nogtans,
Het ons dit gedoen.
So vuil voel ek nou,
Wil myself was...
Ek rou.
Hoe kon ons so iets doen?
Díé wat dit weet,
Sal dit gou vergeet,
Maar lank na die tyd,
Voel ek nog die spyt.
Ja, lank na die tyd,
Kom die kommer weer.
Nou het ek ’n vrou,
En het niks om saam te leer.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Nota: Kaartnag, soos 'n Kaarthuis, onstabiele ondeurdagte besluite is daardie nag gemaak.
Cardnight
We slipped inside that quiet space,
No one there to slow our pace.
She led the way, I played along -
Curious, eager, knowing it’s wrong.
We knew the line we chose to cross,
Still did it, knowing what we’d lost.
Now shame clings tight, I feel unclean,
Washing can't undo what’s been.
I mourn the night, the choice we made -
How easily we let it fade.
They who knew will soon forget,
But I still wear the deep regret.
Yes, time moves on - but guilt remains.
It echoes softly in my veins.
Now I have a loving wife…
But nothing new to share in life.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
Note: Cardnight, like a Cardhouse, unstable ill-considered disissions was made that night.
No thoughts on “Kaartnag”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026