Besoekers - Totaal: 324097
Ek bid tot U...
Ek bid tot U, my Vader,
Ek dank U vir U Seun.
Ek dank U vir die lekker dag -
Vir oggendson en reën.
O God, my Heer en Meester,
Op hierdie dag van U,
Kom vra ek weer genade,
Kom bid ek vir U seën.
U is my vertroosting,
Soos Dawid eens gesê,
In my vir U 'n woning
Waar deure wyd oop lê.
O Heer, gee my die wysheid
Om U grootheid te verstaan.
Ek bid tot U, my Herder -
Net U kan my verstaan.
Chris M. v/d Westhuizen '1998
I Pray to You...
I pray to You, my Father,
I thank You for Your Son.
I thank You for this lovely day -
For morning sun and rain that comes.
O God, my Lord and Master,
This day belongs to You.
I come again for mercy,
And blessings fresh and true.
You are my consolation,
As David once proclaimed.
In me, a place prepared for You,
Where open doors remain.
O Lord, grant me the wisdom
To grasp how great You are.
I pray to You, my Shepherd -
Only You can know my heart.
Chris M. v/d Westhuizen '1998 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Ek bid tot U...”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026