Besoekers - Totaal: 324097
Waansinnig
Waansinnig wil ek word -
Iemand, keer vir my.
Ek wil in my twietie tjor
Inspring en net ry.
Die langpad moet nog dink ek kom,
Dan is ek al verby.
Dan sit ek al ’n hele ruk
Daar by jou aan jou sy.
Dan kuier ons oor die ou tyd
En dinge wat nog kom,
Oor jou en my en saam jolyt,
En alles nog vermom.
Waansinnig wil ek word -
Iemand, keer vir my.
Die verlange raak nou veels te erg -
Ek moet by jou uitkom.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Crazy
I feel like going crazy -
Someone better stop me!
I want to hop into my old bug
And hit the road, full-speed.
Before the highway blinks an eye,
I’ll already zoom right past,
Then park beside you with a grin -
Together, safe at last.
We’ll chat about the good old times
And all the dreams ahead -
Of you and me and all our fun,
And what’s still left unsaid.
I feel like going crazy -
Someone hold me down!
This longing’s just too much to take -
I need to be with you, right now!
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Waansinnig”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026