Besoekers - Totaal: 324094
'n Skietgebedjie
Ek wil graag ’n skietgebedjie opdra,
Waarin ek die Here mooi en sag vra:
Vir voorspoed en geluk vir jou,
Vir seëninge wat nooit sal ophou.
Die voorspoed wat ek vra, is dié:
Vir ’n hartjie sonder vrees.
Mag alles wat jy aanpak
Sonder hakplekkies wees.
Die geluk wat ek toewens aan jou,
Is die rykdom van geloof, getrou.
Met vertroue in God alleen,
Sal jy ware vreugde oral heen neem.
Maar dit waarvoor ek die meeste vra,
Is dat ons mekaar op hande dra.
Dat die brug tot sukses en vrede
Geseënd sal wees in ons hele lewe.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
A Little Prayer
I’d like to offer a little prayer,
In which I ask the Lord with care:
For joy and blessings without end,
And fortune that on you He’ll send.
The fortune I ask is this, you see -
A heart from fear completely free.
May all you do, both great and small,
Go smoothly, with no bumps at all.
The joy I wish is rich and true:
The wealth of faith inside of you.
For faith in God will always bring
The greatest joy in everything.
But most of all, I ask in prayer
That we will hold each other dear.
And may the bridge to our success
Be one the Lord Himself will bless.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “'n Skietgebedjie”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026