Besoekers - Totaal: 324094
Romeo en Juliet
Jy's die vuur in my kaggel,
Die warmte in my gaap,
Die prinses van my drome -
Ek wil net bly slaap.
Ek wil net bly droom van
Jou in my arms, van
Jou asem in my nek.
Ek word gek sonder jou.
As almal net kon verstaan
Van Romeo en Juliet,
Dat ek jou hier nodig het.
Ek wil nie net klou aan drome,
Ek wil hulle uitleef.
Ek wil lewe saam met jou,
Saam jou 'n toekoms bou.
As ek 'n opoffering moet maak
Om ons spoedig te herenig,
Doen ek dit met liefde -
Want vir jou is ek vir ewig.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Romeo and Juliet
You’re the fire in my hearth,
The warmth that fills my yawn,
The princess of my dreams -
I just want to sleep on.
I want to dream forever
Of holding you so close,
Your breath upon my neck -
I’m lost without you most.
If only all could understand
The tale of Romeo and Juliet -
How much I need you here.
I don’t want to cling to dreams -
I want to live them true,
To build a life with you,
A future for us two.
If sacrifice is what it takes
To reunite us soon,
I’ll do it all with love -
For you, I’m forever true.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Romeo en Juliet”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026