Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

Te veel wyn

Ek en jy, ou botteltjie wyn,
gaan nou die kuns verfyn.
Maak nie saak wie my wat wed nie.

So ko ons begin drink,
ek gaan jou nie eens skink;
dit klink na baie pret.

Vanmôre met ’n groot hoofpyn,
jou gevolge laat my wegkwyn
tussen die lakens van my bed.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2007

 

Too Much Wine

You and me, old bottle of wine,
gonna refine this art of feeling fine,
no matter who bets against me.

So let us start to drink,
I won’t even fill beyond your brink;
it sounds like perfect glee.

Now I wake with a massive headache,
your aftermath leaves me wasting away
between the sheets of my bed.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2007 (Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Te veel wyn”

Lys van Gedigte