Besoekers - Totaal: 324097
Jou Roos...
Ek wil jou roos wees,
wat blom op ’n vroeë lentemôre,
wat my geur van liefde
vars oor die môreson laat hang.
Ek wil jou betower
met die dou-glans op rooi,
betower met opregtheid,
wat skitter méér as mooi.
Ek wil soos die doring,
standvastig teen gevaar,
jou beskerm teen ander -
dis seker waar.
Ek wil soos die stingel
standvastig teen die wind,
hê dat ons liefde
sterker weer sal bind.
Ek kan jou roos wees,
wat volmaak in die lente bloei,
maar water het ek nodig -
van jou, my liewe nooi.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2de Jaar)
Your Rose
I want to be your rose,
That blooms on an early spring morn -
Releasing love's sweet fragrance
Fresh beneath the waking dawn.
I want to enchant you
With dewdrops on crimson red,
To charm you with pure honesty
That shines where beauty’s led.
I want to be the thorn -
Steadfast in the face of harm,
To guard you from another’s reach,
And keep you safe from harm.
I want to be the stem that stands
When storms begin to bend,
To hold our love together
And see it through again.
I can be your rose,
Perfect in spring’s sweet air.
But I need your water -
I need your gentle care.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2nd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Jou Roos...”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026