Besoekers - Totaal: 324097
Drome van Werklikheid
Van drome na die werklikheid gebring,
uiteindelik kan ons twee weer sing.
Ons het besef dit was verniet -
soos ys en vuur wat aswater giet.
Baie verskille het ons tog gehad,
gedink ons sal daaroor beraad,
maar die werklikheid het ons vertel:
vir mekaar maak ons die lewe hel.
Uiteindelik het ons tot ’n besef gekom,
die wyser tik al om en om.
Op die lang termyn het ons geleer:
vriendskap beteken baie meer.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Nota: Sien die vorige gedig - Drome van Pyn.
Dreams of Reality
From dream to truth we’ve found our way,
And now, at last, we both can say -
We tried, but saw it wasn’t right,
Like ice and fire that drown the light.
We shared our share of deep divide,
Hoped love alone would turn the tide.
But truth revealed what we ignored -
Together, we just bred discord.
At last, we’ve come to understand:
Time ticks on, not at our command.
But from it all, one truth rang clear -
Friendship is what we hold most dear.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
Note: See the previous poem - Dreams of Pain.
No thoughts on “Drome van Werklikheid”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026