Besoekers - Totaal: 324097
1992 (Graad 11)
Geluk
Geluk is waarna almal strewe,
En soms kan dit jou broek laat bewe,
Want by sokkies en nog vele
Soek die meeste na hul lewe.
Dis so jammer om te sien
Hoe jou vriende gode dien -
Afgod seks, drank en rook
Kan net valse geluk stook.
As jy God het aan jou sy,
Kan jy al die slegte vermy.
Kan jy jou opreg uitleef
Sonder dat jou broek voort beef.
Chris M. v/d Westhuizen '1992 (Graad 11)
Happiness
Everyone’s chasing happiness,
Some even shake in nervousness.
At parties, in trends, in dating scenes,
They search for life by any means.
It's tough to watch your friends bow low
To gods of sex and booze and smoke.
These idols only promise joy -
But leave behind an empty void.
With God beside you, firm and near,
You can say no, stay true, stay clear.
You’ll live with purpose, strong and free -
No more fear or trembling knees.
Chris M. v/d Westhuizen '1992 (Grade 11 - Translated from Afrikaans)
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026