Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 76806

Verlore

Ek het my hart in jou gevind;
My siel, verstand aan jou gebind.

Fataal sal jou verdwyning wees.

In alles sal ek jou dan soek;
Verlangend roep om draai en hoek.

Jou sielgenoot, dan swerwer gees.

Fataal sal jou verdwyning wees.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2009

Nota: Aan my vrou, Viola

Lys van Gedigte