Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 75657

Doodstyding

Tyd,
Jy ruk my weereens
sweerseer in my bek,
asof ek 'n donderse perd is!
Maar aan hierdie situasie
kan ek niks doen nie!

Dit is so erg verstreerend
dat jy my so kan tart.
Tik, tik, tik jou in jou moer in!
Ek is nou eers onsteld.

My hart verskeur aan die gedagte
dat jou wysers nooit sal stil;
dat jy eendag in my lewe
my dood ook nog sal onthul.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2007

Lys van Gedigte